Testimonials
A few words from our clients.

I would just like to give a very big thank you to Angela, Matilda & Magdalena you are truly amazing, angels to my father especially in his last few weeks. You felt like part of our family and I cannot thank you enough for the love and care you showed towards my father.
The Dace Family

Besonder dankie aan Edwina wat so mooi met my pa gewerk het en op die laaste daar was. Ek weet dit kan nie maklik wees om dit keer op keer te doen nie. Julle is werklik engele op aarde. Ons het so lief geraak vir haar in die kort tydjie.
Susie, Sorita & Familie

Wat julle vir Andree gedoen het staan opgeskryf in “Die Boek van die Lam”.
Ons het nie geld om julle te vergoed nie maar vat dan asseblief dit wat ons het… Die stukkie wat nog oor is van ons harte.
Frank & Marinda Roux

My dearest Sandy. Just want to express my profound gratitude and admiration for your incredible empathy, gentleness, professionalism, kindness and love to my sister and no doubt, all your patients….. and also for your sensitive handling of an extremely difficult family situation. Thank u, thank u on behalf of my sister and myself. Blessings and love.
G.S.

Ek wil julle bedank vir julle uitstekende diens, en veral vir Petro. Sy het ‘n wonderlike manier met my ouers gehad, en het hulle baie menswaardig behandel. Hulle praat albei net met groot lof van haar.
Leatitia Mostert
